Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Etiek in werkplek

Etiek in werkplek
 
2008-08-21


ARBEIDSBEDIENING in Wellington en Paarl, in samewerking met die ‘Called in Business to Minister Christ’ (CBMC), bied op 7 September om 19:00 ’n spesiale aand vir sakemanne- en vroue aan te Diemerskraal.

Die spreker is Graham Power, wat gaan praat oor Etiek in die Werksplek.

Power, ’n bekende sakeman, is ook die voorsitter van die Transformasie Afrika Komitee. Vir kaart­jies (R50) skakel Johan Crous 021-873-7024 of 072-289-0842.


More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za