Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie is dié man?

Wie is dié man?
 
2008-08-21


DIE polisie op Wellington is op soek na enige inligting wat sal help om ’n man te identifiseer wie se liggaam langs die Hermon-pad gevind is.

’n Kerkganger het een Sondag verlede maand op ’n skokkende toneel afgekom, onderweg na die kerk.

’n Man het langs die pad in ’n boom gehang met ’n tou om sy nek.

Die man is vermoedelik Xhosasprekend en het ’n swart hemp en blou oorpak-broek aangehad. Daar was geen identifikasie op die lyk nie.

Enigiemand wat die polisie kan help om hom uit te ken, kan vir insp Kernin Philander skakel by 021-864-9600.


More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za