Naam gesoek
2008-10-09
Christine Siebrits
DIE Wellington Verfraaiingskomitee vra voorstelle vir ’n nuwe naam vir die ou Klavierfabriek-ontwikkeling. Dit moet insluit een oorkoepelende naam vir die hele projek, maar daar word ook gesoek na name vir die vyf blokke. ’n Musikale tema asook ander voorstelle sal oorweeg word. Skakel Susna du Toit by 084-664-1665.
More
News
|