Nuwe raadslid aangestel
2008-11-06
’n Paarliet, Eva (Ewie) Gouws, is verlede week aangestel as proporsionele raadslid van die DA in die Drakenstein munisipale raad in die plek van wyle Sarah Douw. Tussenverkiesings word vroeg in Desember in wyke 7, 21, 26, 28 en 30 gehou nadat vyf ANC-raadslede uit die party geskors is.
More
News
|