Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nuwe polisiestasie open

Nuwe polisiestasie open
 
2008-11-06


DIE deure tot Paarl-Oos se sprankelende nuwe polisiestasie langs Allandale-gevangenis sal Vrydag open vir die publiek.

Hierdie spogkompleks wat teen ’n koste van R29 miljoen gebou is, sal die vervalle stasie in Klein Drakensteinweg wat 50 jaar oud is, vervang.

Die nuwe gebou is ’n indrukwekkende, moderne siersteengebou wat juis ontwerp is om ’n meer aangename, doeltreffende werks­omgewing vir personeel te skep, terwyl dit terselfdertyd ook ’n vriendelike en gemaklike omgewing vir die publiek sal skep.

Die nuwe telefoonnommers vir Paarl-Oos polisiestasie is:

* 021-877-5900 - skakelbord

* 021-877-5908/9 aanklagkantoor

* 021-877-5913 - speurtak

* 021-877-6001 - stasiebevelvoerder

* 021-877-5907 - klagtes


More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za