Diere wees
2009-01-08
DIE vakansietyd het weereens sy tol geëis met diere wat op straat gelaat is. Die Wellington DBV het vier honde gevind wat nog nie deur hul base opgeëis is nie. Daar is ’n Dalmatian teef in Herbertstraat, New Orleans, gevind, ’n driejarige Boerboel teef in Bergstraat, Wellington, en ’n tweejarige Wolfhond reun van ongeveer een jaar oud asook ’n Malteser teef.. Skakel 021-864-3726 vir navrae (Paarl 021-863-2720).
More
News
|