Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Liggaam in hotel gevind.

Liggaam in hotel gevind.
 
2009-01-08


DIE erg ontbinde liggaam van Christiaan Johannes Eksteen is Maandagoggend in sy hotelkamer in die Spoorweg Hotel op Wellington gevind.

Eksteen, ’n oud-dosent van Elsenburg Landbou- kollege, is laas lewend gesien op 1 Januarie by dié hotel waar hy die afgelope sewe jaar alleen woon.

Hy is vermoedelik aan ’n hartaanval oorlede. Enigiemand wat die polisie kan help om sy familie op te spoor, kan vir insp Kernin Philander skakel by 021-868-9600.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za