’n Bekende Franschhoeker sterf.
2009-01-22
’n Bekende Franschhoeker, Vivien Jefthas (68), is onlangs oorlede. Sy is ’n voormalige stadsraadslid van Franschhoek, ’n finalis vir Vonkelvrou van die Boland en het gedien op verskillende liefdadigheidsorganisasies. ’n Gedenkdiens vind plaas Saterdag om 11:00 in die NG Moederkerk op Franschhoek.
More
News
|