Inligting gesoek
2009-02-12
DIE Paarl-Oos polisie is op soek na enige inligting wat hulle sal help om twee misdade op te los. Ferdinand Hoffman, voorheen van Goethamstraat 7, Langvlei in Paarl-Oos, word gesoek om vir die polisie inligting te verskaf in verband met ’n motorongeluk in Jan van Riebeeckweg in Junie 2000. * In September vanjaar is Edward Retief om 22:00 in Grysbokstraat, Paarl-Oos, doodgeskiet. Skakel sers Barry Noble 021-877-5931.
More
News
|