Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kore genooi

Kore genooi
 
2009-02-19


DIE negende Christusfees van Wellington vind vanjaar plaas oor Paasnaweek. As deel van die fees se verrigtinge word ’n korefees op Sondag 12 April om 17:30 by Boland-stadion gehou.

Alle kore word genooi om aan die fees deel te neem. Die Korefees sluit af met ’n feesdiens waar prof Johan Cilliers van US Kweekskool die prediker sal wees.

Kore wat wil optree, kan vir Lea Adams skakel by 082-959-1869.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za