Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


100 Jaar oud

100 Jaar oud
 
2009-05-14


Alida Olivier, tans woonagtig in Silwerkruin tehuis vir bejaardes op Wellington, het op 12 Mei haar 100ste verjaardag gevier. Sy was vir baie jare die ontvangsdame vir dokters op Wellington. By haar is familielede wat die dag saam met haar geniet het:

Johan Naudé, Daniel van Wijck, Alma Haumann, Niekie Naude en Ina Gericke. Foto: Christine Siebrits


More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za