In beheer van Paarlse middedorp
2009-06-04
Insp Sampie Fourie is die man wat in beheer is van polisiesektor 1 in die Paarl.
Sektor 1 bestaan uit die middedorp en die direkte residensiële gebiede daarom. Dit is die gebied tussen Hoofstraat en die Bergrivier, vanaf Markstraat tot by Dorpstraat. I
nsp Fourie kan geskakel word by 079-894-1406 vir navrae, of die sektor patrolliewa kan direk geskakel word op 082-379-4735.
Die publiek wat woonagtig is in hierdie gebied, of besigheid bedryf, word genooi om op die laaste Dinsdag van elke maand hierdie sektor se misdaadforumvergaderings by te woon in die konferensie-saal op die tweede vloer van die Minitzer-gebou in Lady Greystraat.
More
News
|