Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Spoorloos weg

Spoorloos weg
 
2005-08-18


’n JONG man van die Paarl het spoorloos verdwyn nadat hy drie weke gelede vriende na Kaapstad vergesel, en toe agtergebly het.

Jonathan Prins (24) het, volgens sy bekommerde vader Johnny, op 29 Julie “vir ’n joy-ride” saam met maats tot in Milnerton gegaan.

“Hy het die aand om 23:00 vir ons gebel en gesê hy soek ’n geleentheid huis toe. Ek het nog gesê hy moet die polisie skakel, en dit was die laaste wat ons van hom gehoor het.”

Jonathan is Maandag 1 Augustus by die Paarl-Oos polisie as vermis aangegee, maar is nog nie opgespoor nie.

Sy ouers kan met inligting gekontak word by 868-3423 of 073-543-5095 en insp Sedrick Daniels by 862-5617.

* A young Paarlite is missing in Cape Town.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za