DBV vergader
2009-07-02
DIE Wellington DBV se Algemene Jaarvergadering vind Woensdag 29 Julie om 19:00 plaas in die Breytenbach-sentrum, Burgerstraat, Wellington. Die spreker is inspekteur Chris Theron. Alle belangstellendes en lede van die organisasie is welkom om dit by te woon. Vir navrae, kontak Christine by 021-864-1790.
More
News
|