Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Beste opsigter aangewys

Beste opsigter aangewys
 
2009-08-13


Klaas Fredericks, opsigter van St Albans Primêr, is tydens volwasse leerdersweek aangewys as die Beste Algehele Voorman in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik in die ABET afdeling. Waar Klaas is, is alles netjies en op sy plek, dit kan ’n mens maar weet. Hier pronk ’n baie trotse Klaas met sy sertifikaat en blink medalje.Foto: Christopher Young




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za