Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Poësieklub kan lig sien

Poësieklub kan lig sien
 
2009-08-27


’n Groot groep belangstellendes het onlangs op Wellington bymekaargekom om die moontlikheid te bespreek om ’n poësieklub op die dorp te stig. ’n Loodskomitee tref nou reëlings vir ’n volwaardige stigtingsvergadering op 5 September by die Breytenbach-sentrum. Monty Isaacs (middel) is voorsitter van die loodskomitee met Flip Viviers (regs) as sekretaris en Gerald Erasmus as tesourier (navrae by 082-457-3391).Foto: Johan Nel




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za