DIE gemeenskapspolisiëringsforum van Paarl-Oos hou 29 Oktober om 18:00 hul algemene jaarvergadering met die doel om ’n nuwe bestuur te kies. Die hele gemeenskap van hierdie gebied word genooi om die polisie te steun en die vergadering by te woon. Skakel 079-894-1353 vir navrae.