Fietspatrollie
2009-10-29
IN ’n poging om inbrake hok te slaan in sekere gebiede van Wellington word daar beoog om ’n fietspatrollie as gemeenskapsprojek te loods. By die misdaadvergadering is die moontlikheid bespreek van hierdie projek, waar inwoners om die beurt met fietse hul woongebied sal patrolleer om die oë en ore van die polisie te wees. Diegene wat belang stel kan vir Mervyne Matthee skakel by 084-566-9012.
More
News
|