Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


10de Christusfees vir volgende jaar beplan

10de Christusfees vir volgende jaar beplan
 
2009-10-29


DIE tiende Christusfeesviering is in sig. Alle kerke in Wellington en omgewing word hartlik uitgenooi om deel te vorm van die groot feesviering gedurende die Paasnaweek van 2010.

’n Vergadering om die reëlings te bespreek word op Donerdag 5 November om 17:00 by die NGK Wellington-Oos gehou en ’n werkskomitee sal saamgestel word.

Alle plaaslike kerke (alle denominasies) word genooi om ten minste twee lede van hul gemeentes af te vaardig om die vergadering by te woon.

Skole in Wellington en omgewing word gevra om ook verteenwoordigers te stuur. Navrae by 084-585-3531 of 082-959-1869.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za