Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Christusfees 2010

Christusfees 2010
 
2009-11-05


DIE tiende Christusfeesviering is in sig (Paasfees 2010) en afgevaardigdes van alle kerke in Wellington en omgewing word hartlik uitgenooi na ’n beplanningsvergadering wat vanaand om 17:00 plaasvind by die NGK Wellington-Oos.

By dié geleentheid sal die werkskomitee saamgestel word om die fees te organiseer. Skole word ook genooi om afgevaardigdes te stuur.

Vir navrae, skakel Lea Adams by 084-585-3531 of 082-959-1869.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za