INWONERS van Wellington en omgewing sal Sondag 6 Desember vanaf 06:00 tot 18:00 sonder krag wees weens instandhoudingswerk aan die tydelike substasie en die opbou van die substasie wat onlangs uitgebrand het. Indien die onderbreking nie op 6 Desember plaasvind nie, sal dit instandhoudingswerk op 13 Desember (06:00-18:00) plaasvind.