Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Meer sypaadjies

Meer sypaadjies
 
2009-12-03


DIE burgemeesterskomitee het verlede week aanbeveel dat daar in die huidige boekjaar meer as R2 miljoen bestee word aan die opgradering van sypaadjies in Drakenstein.

Die strate wat sypaadjies gaan kry, sluit Queen-, Weltevrede-, Vivian Matthee-, Buyambo-, Appelkoos-, Conrad-, Constantia- en Chevestrate in. Vanwyksvlei- en Klein Drakensteinweg, Chopinlaan, die Dal Diensstasie en Bolandpark se sypaadjies word ook ingesluit.

* Gouda gaan in die huidige finansiële jaar ’n gemeenskapsaal kry. Dit gaan die belastingbetalers R3 miljoen kos.

* Voorstelle vir verskeie wyksprojekte soos skoonmaakaksies en die regmaak van gate in paaie (R100 000 per wyk), word tans oorweeg.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za