DBV moet ontbind
2009-12-17
’n NOODVERGADERING van die Wellington DBV word op 22 Desember om 11:00 by die Wellington Museum gehou om die ontbinding van die tak te bespreek weens swak finansies. Lede sowel as belangstellendes is welkom om hierdie algemene vergadering, wat onder meer die verkoop van bates sal bespreek, by te woon.
More
News
|