Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Polisiebeampte is oorlede

Polisiebeampte is oorlede
 
2010-01-21


’n GEWILDE senior polisiebeampte van Paarl-Oos polisiestasie is vandeesweek oorlede aan lewerkanker ná ’n kort siekbed.

Kapt Robert Russell (52) was ’n steunpilaar vir sy kollegas en het dikwels ingestaan as waarnemende bevelvoerder.

Russell word oorleef deur sy vrou, Madelein, drie seuns en ’n dogter.

Sy begrafnis vind Saterdag om 09:00 plaas by die huis te Affodilstraat 22, Wellington, en daarna by VGK Bergrivier.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za