Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Grondeise op Wellington

Grondeise op Wellington
 
2010-03-11


’n VERGADERING vir grondeisers word Saterdag 13 Maart om 11:00 in die IOTT-saal in Voorstraat, Wellington, aangebied in samewerking met die Grondeise-kantoor.

Daar word dringend gesoek na dié persone of hul naasbestaandes in verband met eise: Catharina Davids. laaste adres Laer Pentzstraat 1, Louisa Appollis, laaste adres Pentzstraat 2 en Lewis Appollis, laaste adres Industrialstraat 36, Wellington.

Vir inligting, skakel Stephen Abrahams by 083-232-0097.


More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za