Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man in pad doodgery

Man in pad doodgery
 
2010-04-15


’n JAAGDUIWEL het Saterdagaand glo eers ’n man doodgery, voordat hy teen die heining van CPUT in Wellington se rugbyvelde gebots het.

Julian Pietersen (18) is deur ’n motor getref toe hy glo op die Hexberg-pad gelê het. Hierna het die bestuurder van die motor 150 meter verder teen die heining van die rugbyvelde tot stilstand gekom.

Ryno Joseph (26), wat van ’n rugbyfunksie gekom het, is gearresteer vir bestuur onder die invloed van drank en strafbare manslag.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za