Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motor spoorloos

Motor spoorloos
 
2010-04-15


’n WELLINGTONNER, Lettie Smalberg van Wellington, is op soek na haar goudkleurige 1987 Honda Ballade (CN 17790) wat verlede Woensdag omstreeks 13:00 by die Wellington-stasie verdwyn het.

Die motor, wat vermoedelik gesteel is, se regter agterkantste deur het ’n duik in en die windskerm voor links het ’n kraak.

Iemand wat inligting het oor dié motor kan haar skakel by 021-873-3949 of 084-573-3949.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za