Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skakel sektor vir flink polisiediens

Skakel sektor vir flink polisiediens
 
2010-04-15


DIE Paarl polisiestasie herinner die publiek om hul polisiesektor se patrolliewa direk te skakel indien hulle enige ongewenste persone in hul gebied gewaar. Dikwels kan hierdie mense gekoppel word aan huisbrake.

* Sektor 1: Die Paarl middedorp (tussen Mark- en Dorpstraat tot by die Bergrivier) 082-379-4735.

* Sektor 2: Die gebied suid van Auretstraat en Markstraat tot by die Bergrivier insluitend De Zoete Inval, 082-443-5647.

* Sektor 3: Die gebied noord van Auretstraat en Markstraat (wes van die Bergrivier) tot Noorder-Paarl (middedorp uitgesluit) 082-444-3194.

* Sektor 4: Die gebied oos van die Bergrivier insluitend Denneburg, Klein Parys en Dal Josafat, 082-444-3060.

* Sektor 5: Die landelike plaasgebiede tussen Dutoitskloof en Wemmershoek, 082-411-2985.

* Sektor 6: Die landelike gebied vanaf Noorder-Paarl, reg om die Paarlberg tot by die N1 naby Klapmuts, 082-379-4742.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za