Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motor gevind

Motor gevind
 
2010-04-22


’n WELLINGTONNER is baie dankbaar dat haar motor teruggevind is ná ’n berig in die Paarl Post.

Lettie Smallberg van Wellington se goudkleurige 1987 Honda Ballade is twee weke gelede by die Wellington-stasie gesteel. Dit is enkele dae later onbeskadig in Mbekweni teruggevind en pryk nou weer in haar werf.

Sy het die op-en-wakker lid van die publiek wat haar oor die diefstal ingelig het, bedank vir sy hulp.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za