Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Helpende hand vir Rusthof se bejaardes ná brand

Helpende hand vir Rusthof se bejaardes ná brand
 
2010-05-20


SEDERT die tragiese brand by Rusthof-ouetehuis, waarin drie mense gesterf het, het die gemeenskap sy hart oopgemaak vir dié inrigting in Paarl-Oos.

Rusthof wil graag hul dank teenoor die brëe gemeenskap van Paarl uitspreek vir die hulp en bystand wat verleen is.

* Baie dankie aan:

¡ Die breë gemeenskap in Paarl en al die skole wat bygedra het.

¡ Rusthof-tehuis se bure

¡ Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, provinsiaal en plaaslik en mnr Charles Jordan en Garth Morkel asook dr Ivan Meyer – Minister van Maatskaplike Ontwikkeling.

¡ Drakenstein Munisipaliteit en Burgemeester Charmaine Manuel

¡ Die Ambulandsdienste en die Brandweer en mnr Dereck Peceur

¡ Paarlzicht Primêr en mnr Mervyn Julies

¡ Demokratiese Alliansie (DA)

¡ Dr Roland Berry (oogarts), dr Auden Carollis en dr Fadiel Allie

¡ Luthando siekeboeg

¡ Murray & Roberts (Antoinette Faure)

¡ Metropolitan Bellville

¡ Santam

¡ Pick n Pay Paarl en Paarl Mall asook Suzanne Ackerman

¡ Spar Suider-Paarl

¡ Centre Point

¡ Spar Paarl-Oos

¡ Shoprite Paarl

¡ Woolworths

¡ Checkers Noorder-Paarl

¡ Seven Days

¡ Cape Agrimark

¡ Barloworld Logistics

¡ Rosendal

¡ Dementia SA

¡ KWV

¡ Pep Home

¡ Capitec Stellenbosch

¡ Dischem Paarl Mall

¡ Pioneer Foods

¡ X-stream - HW Cylinder

¡ Boland College Paarl

¡ Drakenstein Hospice

¡ Athlone Trust

¡ Oliver Fortuin Foundation

¡ Oasis Dienssentrum

¡ Newton Seniors

¡ Paarl Dienssentrum

¡ Rusoord, Huis Vergenoeg, Silwerkruin en Fleur de Lis en Malmesbury Ouetehuis

¡ Age in Action

¡ Paarl Polisiekollege

¡ Paarl Print

¡ Paarl-Oos Polisiestasie

¡ Mbekweni Polisiestasie

¡ Drakenstein en Allandale gevangenisse

¡ Willie en Universal begrafnisondernemers

¡ Tonette Bloemiste en Flowers by Lee

¡ Die Nuwe Apostoliese Kerk (Kaap Aposteldistrik)

¡ Zions VGK, Immanuel VGK en AME St Joseph Kerk

¡ Bethel Congregational Kerk

¡ Paarlberg NG gemeente

¡ Annunciation Kerk Paarl

¡ Valley Gemeente

¡ Shofar Christian Assembly

¡ Church on the Rock

¡ Franschhoek Protea Hotel

¡ Paarl Hospitaal

¡ Davey’s Busdienste

¡ Beukes Vervoerdienste

¡ Golden Girls

¡ Casidra

¡ Seasons Fine Clothing

¡ Christine Gemeente

¡ Windmeul Eiers

¡ Rosendal

¡ Laer-en hoërskole

¡ Age in Action

¡ Pick n Pay Wellington

¡ Spar DC

Skenkings kan steeds gemaak word aan die rekening “Disaster Fund” 280544847 by die Paarl-tak van Standard Bank.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za