Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aanrandingsaak

Aanrandingsaak
 
2010-06-04


DIE voormalige ANC-raadslid, Dan Kotze, het verlede week vlugtig in die Paarlse Landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding.
Kotze word daarvan beskuldig dat hy Trevor en Joan Ernstzen van die plaas Le Fût in Klein Drakenstein aangerand. Kotze se saak is uitgestel vir verhoor op 21 Junie.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za