Die vroue van Cummings word vereer
2010-07-29
DIE Vriende van Wellington Museum vier op Donderdagaand 5 Augustus om 19:00 Nasionale Vrouedag deur die vroue van Huis Cummings, koshuis van die Hugenote Seminarie, wat in 1898 geopen het. Die program sluit in ’n voorlesing deur Eugenie Wiggins en Cornelia du Preez en ’n kort praatjie deur Winnie Rust. Toegang is gratis. Bespreek by Olivia by 021-873-4710.
More
News
|