Misdaadvoorkomingsprojek
2010-09-02
Omdat die Wellington-gebied ’n toename in inbrake ondervind, stel die polisie nou ’n register op van goedere soos elektriese gereedskap en fietse wat dikwels gebuit word. In die geval dat die goedere teruggevind word, vergemaklik so ’n register die polisie se ondersoek. Die gereedskap word ook met ’n unieke kode gemerk deur die polisie. A/o Maroi Thyse kan by 021-864-8440 gekontak word vir diegene wat hul goedere by sy register wil laat byvoeg.
More
News
|