Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Suksesse in Paarl-Oos

Suksesse in Paarl-Oos
 
2010-09-09


PAARL-OOS polisie is vasbeslote om misdaad hok te slaan. En om dit te doen is sigbare polisiëring uiters belangrik.

So sê polisiewoordvoerder a/o Anthony Sauls, nadat dié stasie onlangs verskeie suksesvolle operasies uitgevoer het.

Verlede naweek is padblokkades oor die loop van die naweek gehou, waartydens vier arrestasies gemaak is vir bestuur onder die invloed van drank. Nog 60 boetes is uitgeskryf vir verskeie verkeersoortredings, soos bestuur sonder ’n geldige lisensie en onpadwaardige voertuie.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za