Die polisie op Wellington is op soek na twee mans wat in Junie R100 000 geroof het by Xavier Motors in Versaillesstraat. Hulle het voorgegee dat hulle daarin belang stel om ’n motor te koop. Enigiemand met inligting kan a/o Biga Jones skakel by 083-271-6315.