NG Kerk leraars neem afskeid van Vader Magerman
2010-09-16
PLAASLIKE NG Kerk predikante het op Donderdag 19 Augustus in die Toringkerk afskeid geneem van Vader Dirk Magerman, die plaaslike aartsdeken van die Anglikaanse Kerk. Vader Magerman tree binnekort af by die Ascension gemeente in Klein Drakenstein. ’n Afskeidsdiens vir Vader Magerman vind plaas op 26 September om 15:30 in die Ascension kerkgebou in die Paarl.
More
News
|