Sektor 6 word genooi
2010-11-04
LEDE van die publiek wat in Sektor 6 buite die Paarl woon (Windmeul, Slot van die Paarl, Paardeberg en Agter-Paarl), word genooi om hierdie gebied se polisiesektorvergadering by te woon op 9 November om 19:00 by die Agter-Paarl kerksaal. Tydens hierdie vergaderings kan die publiek hul insette lewer vir suksesvolle polisiëring. Vir verdere navrae, kontak w/o Donovan Cupido by 079-894-0106.
More
News
|