Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuier by 'Het Lieve' Wellingtonfees

Kuier by 'Het Lieve' Wellingtonfees
 
2010-12-02


DIE “Het Lieve Wellington”-fees, ’n gesellige, informele feestelike bymekaarkom van Wellingtonners, vind plaas op Saterdag 4 Desember by Welbedacht Wynlandgoed.

Dr Andrew Murray se tere verwysing na sy dorp as “Het lieve Wellington” bied die titel vir dié fees, wat die wedersydse omgee van inwoners versinnebeeld.

Dié informele bymekaarkom gaan gepaard met ’n sosiale krieketwedstryd, “touchies”, potjiekos en vermaak deur plaaslike talent. Vir die kleinspan is daar springkastele en ander vermaak.

Pak jou kosmandjie, bring jou kombers of stoel en geniet die dag op die grasperke. Vir navrae, kontak Christelle by 084-401-4895 of Amanda by 083-747-2964.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za