Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gebroke mammas

Gebroke mammas
 
2010-12-15


DIE Koraalvrou nooi elke ma, pa, ouma en oupa uit na ’n ses ure lange gebedsessie waar die “Hanna Gebed” toegepas gaan word.

Dié gebedsessie vind plaas op Donderdag 16 Desember vanaf 10:00 tot 16:00 by die ou polisiestasie in Paarl-Oos.

Die hel van Tik, drank of enige vorm van geweld kan net deur gebed kragteloos gestel word.

Bring jou eie stoel of kussing saam.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za