Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Digbundel

Digbundel
 
2011-02-17


’n BEKENDE oudleraar, dr Dirk Hattingh van Wellington, het ’n debuut-digbundel vrygestel.

Die boek, Veertjies in die Wind, gaan op 26 Februarie tydens ‘n funksie by die Breytenbach-sentrum en op 4 Maart by die Dienssentrum van die ACVV op Wellington aan die publiek bekend gestel word.

Dr Hattingh, voorheen van Stellenbosch en voormalige voorsitter van die NG Kerk moderatuur, sê dat die dorp en die omgewing hom die afgelope twee jaar geïnspireer het om ’n lank gekoesterde ideaal te verwesenlik.

Hy is dankbaar dat hy, op gevorderde leeftyd, so ’n opwindende en inspirerende taak soos die skryf van hierdie gedigte kon afhandel.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za