Bergpad volgende week gesluit
2011-02-24
DIE Jan Phillips-bergpad sal volgende week van Maandag 28 Februarie tot Vrydag 4 Maart gesluit wees vir herstelwerk. Die grondpad moet opgeknap word nadat konstruksievoertuie die afgelope jaar dié roete gebruik het tydens bouwerk aan die nuwe watersuiweringswerke op Paarlberg. Die watersuiweringswerke is gebou om die water wat uit damme op die berg verkry word, te suiwer,
More
News
|