Medi-Clinic brei uit
2011-03-17
DIE Paarl Medi-Clinic is tans besig met die uitbreiding van die hospitaal deur die aanbou van ’n vyfde teater en ’n endoskopie-suite. Die bestaande kritiekesorg-eenheid word ook vergroot. Die proses bring mee dat die hospitaal tans met tien beddens minder moet funksioneer, wat sommige pasiënte mag verontrief. Vir enige navrae, kontak Jacorie Visagie by 021-807-8131.
More
News
|