Boek oor Wellington
2011-03-24
KUIER saam met Winnie Rust tydens die bekendstelling van haar nuwe boek, “Margie van die seminary en ander verhale” op Donderdag 14 April om 19:00 by die Breytenbach-sentrum. Die boek handel oor die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het. Bespreek jou plek voor 8 April by 021-406-3477 of besoek www.breytenbachsentrum.co.za.
More
News
|