Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kristanteskou dié naweek

Kristanteskou dié naweek
 
2011-05-05


Dit is weer krisantetyd in die Boland en oral is blommeliefhebbers besig om gereed te maak om net hul beste blomme uit te stal.

Die Nasionale Krisantevereniging se jaarlikse skou vind Vrydag en Saterdag plaas in die saal van die NG Moederkerk in Kerkstraat, Wellington.

Blomme kan Vrydag vanaf 12:00 besigtig word en Saterdag vanaf 10:00 Saterdagmiddag sal blomme te koop wees.

Oudergewoonte sal daar heerlike eetgoed en gebak te koop aangebied word. Toegang is R10.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za