Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onderwyser oorlede

Onderwyser oorlede
 
2005-10-20


’n ONDERWYSER wat onlangs afgetree het nadat hy meer as 24 jaar by Gimnasium Hoër onderwys gegee het, is Saterdagmiddag in sy tuin dood aangetref waar hy rose geplant het.

Die 62-jarige Marius Nel van Skoolstraat 26, Noorder-Paarl, het tot Junie vanjaar klas gegee in Landbou en Natuurwetenskap by die skool.

Hy het ook voorheen Xhosaklasse gegee, totdat dit uitgefaseer is by die skool.

Hy het sedert sy aftrede gewerk as bemarker van organiese spuitstowwe, en was besonder lief vir tuinmaak.

Hy word oorleef deur sy vrou Rhoni, twee ongetroude seuns, ’n getroude dogter en een kleinkind. Die begrafnis was gister uit die NGK Paarlberg.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za