Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dapper seun sterf

Dapper seun sterf
 
2005-03-24


DIE dapper beenmurgpasiëntjie, Edward April (12) van Wellington, moes die stryd gewonne gee.

Edward het ‘n geruime tyd ‘n koors ontwikkel wat maar net nie wou weggaan nie, en dit het net vererger.

Sy toestand het agteruit gegaan en hy is Woensdag 9 Maart om 16:15 in die Tygerberg hospitaal oorlede.

‘n Geskikte beenmurgskenker kon nie betyds gevind word nie.
Edward word oorleef deur sy ma Mercia, ‘n ouma en oupa en twee stiefbroers.

Die familie en vriende bedank almal wat ‘n bydrae gemaak het tot Edward se lewe en toe die begrafnis.



More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za