Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lyk in swembad

Lyk in swembad
 
2011-07-07


DIE liggaam van ’n bejaarde man is vroeg Sondagoggend in ’n swembad in die Paarl gevind.

John van Wyk (68) het ’n woonstel gehuur by ’n huis in Jan Hofmeyerstraat, Denneburg. ’n Inwoner van dié woning het omstreeks 01:00 op Van Wyk se liggaam afgekom waar dit in die swembad gedryf het.

Van Wyk is waarskynlik aan natuurlike oorsake oorlede en het gevolglik in die swembad geval. Geen misdaad word vermoed nie.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za