Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington Primêr kry nuwe skoolhoof

Wellington Primêr kry nuwe skoolhoof
 
2011-07-14


WINSTON APPOLLIS is aangestel as die nuwe skoolhoof van Wellington Primêr.
Appollis het sy skoolloopbaan by dieselfde skool begin in 1966. Dit skool het toe bekend gestaan as die AME Kerkskool te Voorstraat. Hy het matrikuleer by Bergrivier Sekondêr en het daarna studeer aan die Bellville Onderwyskollege en UWK.
Hy het sy onderwysloopbaan begin by Pauw Gedenk Primêr en is sedert 1987 by Wellington Primêr. Vir hom lê toewyding en dissipline na aan die hart.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za