Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesoek: Wellingtonner van die jaar 2011

Gesoek: Wellingtonner van die jaar 2011
 
2011-07-28


TWEE-EN-TWINTIG jaar gelede het die Wellington Rapportryers met die gedagte gekom om ’n Wellingtonner van die Jaar aan te wys om aan ’n inwoner te beloon vir uitstaande en onbaatsugtige diens aan die gemeenskap van Wellington.

Hierdie dinee vind plaas by die Hugenote Hoërskool op Donderdagaand 20 Oktober met as eregas die uitvoerende burgemeester, Gesie van Deventer, wat sal praat oor “Die Drakenstein Droom”.

Inwoners en instansies word uitgenooi om kandidate voor te stel deur nominasies per e-pos te stuur aan Willem Liebenberg by safety@mbaboland.org. za of na Posbus 65, Wellington, 7654.

Nominasies moet volledige motivering bevat, veral wat betref die kandidaat se onbaatsugtige diens aan, asook betrokkenheid by, die gemeenskap van Wellington, die omvang van hierdie diens, tydperk(e) en impak op die gemeenskap (200 tot 300 woorde). Dit moet die Rapportryers nie later nie as 12 September bereik.

Kaartjies vir die dinee kos R150 per persoon by Drikus Kotzé by drikus@ alum.co.za of by 021 873 6179.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za