ER24 help in nood
2011-08-04
MediClinic se ambulansdiens, ER24, lewer nou ’n heeltydse diens aan die Paarl-streek vanaf die Metro-nooddiensteperseel in Sanddriftstraat.
Hierdie diens is aangebring om die gemeenskap beter te dien en ER24-personeel sal nou ook beskikbaar wees om Metro-personeel by te staan indien nodig.
More
News
|